Antjie Krog se eie keur uit haar gedigte. Honderd en vyftien gedigte uit al haar bundels is ingedeel volgens temas: liefdesgedigte, gesinsgedigte, skryfgedigte en politieke gedigte.
Sleutelwoord Argiewe:Antjie Krog
Mamma Medea
Die Argenaute van Appolonios van Rhodos en Medea, Euripides se klassieke tragedie word opeenvolgend in Mamma Medea gebruik.
Tobie Cronje
Reeds met Willem het televisie verslaafdes geweet Tobie Cronje is vir groter dinge bestem.
Kleur kom nooit alleen nie
Die uitgewer Kwela Boeke sê as Tafelberg kon gepraat het, sou dit soos dié digbundel geklink het.
Spier Kunste
The Spier Arts Summer Season open binnekort met ‘n buitelug-poësie fees en vier hiermee sy 10de kunste seisoen.