Jonker kon op ’n mooi, delikate manier liefde, lus, hartseer, woede en die daaglikse lewe vasvang in haar gedigte.
Sleutelwoord Argiewe:Antjie Krog
“Ek staan op ’n moerse rots” deur Antjie Krog
“Ek staan op ’n moerse rots” deur Antjie Krog, voorgedra deur Charlenè Brouwer.
Fynbosfeetjies
Met Fynbosfeetjies bring Antjie Krog en Fiona Moodie, wat albei gereeld op die hange van Tafelberg gaan stap, hulde aan een van die natuurwonders van die wêreld.
#Aardklop Antjie Krog – Voorlesings uit Mede-wete
In Mede-wete, Antjie Krog se eerste digbundel in agt jaar, word temas soos taal, geheue en gewete met ’n nuwe intensiteit en beleënheid hanteer.
#TuinVanDigters Moederland
Twee formidabele digters, twee vastelande.
Antjie Krog: Mede-wete/Synapse
Poetry reading uit die tweetalige bundels.
Antjie Krog: Monsters en Fairies
Poetry reading in Afrikaans and English – vir diegene nog jonk van gees.
McGregor Gedigtefees
Die dorpie McGregor naby Robertson in die Wes-Kaap, maak vanjaar gereed vir die derde McGregor Gedigtefees, 27-30 Augustus.
Ingrid Jonker Wêreldwyd
Die multimedia-vertoning Ingrid Jonker Wêreldwyd bevat ‘n rykdom van visuele en ander materiaal wat die internasionale trefkrag van Ingrid Jonker en haar werk illustreer.
Woorde Innituin
Poësie is nie net metrum en rym op papier nie, maar ’n kunsvorm wat uitdrukking vind in en uitgebeeld word op soveel meer maniere.
