Escape
Escape

Ingrid Jonker se werk bly gewild.

Jonker kon op ’n mooi, delikate manier liefde, lus, hartseer, woede en die daaglikse lewe vasvang in haar gedigte.

Die komponis Nicky Shire het André P. Brink en Antjie Krog se Engelse vertalings van Jonker se werk getoonset vir stem en strykkwartet binne ’n verskeidenheid genres.

Jenna Dunster dra die Afrikaanse weergawes voor.

Die violiste is Bonolo Kgaile, Sisa Mgauli en Lucy Strauss. Die tjellis is Ariella Caira.

20 & 21 April 2017
19h00
45 minute
R110
Alexander Bar, Kaapstad
021 300 1088

Lewer kommentaar

Leave a Reply