Anne Vegter beklee tans die amp as Dichter des Vaderlands – die eerste vroulike Nederlandse digter met dié eretitel. Antjie Krog, veelbekroonde digter en skrywerjoernalis, is onlangs weer bekroon vir haar nuutste bundel verse, Medewete.
Hulle gesels oor hul onderskeie digwerk en lees van hul nuutste werke voor.
Met: Antjie Krog en Anne Vegter
Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R200 vir alle vertonings op die dag
Plek: Breytenbach Sentrum, Wellington
Datum: 17h00, 19 September 2015
Tuin van Digters 2015
Moederland,
Roekeloos,
30 Augustus 2015.
