Sommige van hierdie inhoud kan jy aanstootlik vind, maar dit is die punt.
Sleutelwoord Argiewe:Nederlands
As jy in Nederlands wil vloek
Hilarisch taalboek om slimmer te leren schelden en vaardiger te kunnen vloeken.
Die Storie van Afrikaans – Deel 1
In hierdie boek- wat in twee dele gepubliseer word en gedeeltelik gebaseer is op E.H. Raidt se Afrikaans en sy Europese verlede – word opnuut gekyk na Afrikaans se veelkantige herkoms: die Europese geskiedenis van Afrikaans (grondig vernuwe en beduidend aangevul) én veral Afrikaans se Afrikaherkoms – oor die opbouproses sedert die 17de eeu om Afrikaans in 1925 as amptelike taal erken te kry, Afrikaans se ontwikkeling as volwaardige standaardtaal in die 20ste eeu en veral die aanneem van die funksies wat hiermee gepaard gaan, Afrikaans se ongelukkige apartheidsverlede en die bevrydings- en versoeningsprosesse wat hierna nodig was.
’n Jolige affêre!
As jy hou van unieke kombinasies, ’n gróót verskeidenheid kunstenaars en klanke wat so mooi is dat dit jou hoendervleis gee, is die feesgedeelte van Roots net reg vir jou.