#TuinVanDigters Taal Tango

Hierdie vierstuk musici vervleg kontemporêre en klassieke musiek met die nodige integriteit.

Tangotaal is ’n produksie met verruklike Afrikaanse, Europese en Suid-Amerikaanse tangomusiek. Waarvoor wag jy? Kom tango saam. Olé!

Met: Zanne Stapelberg, Elna van der Merwe, Niël Rademan en Stanislav Angelov

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R200 vir alle vertonings op die dag
Plek: Goodnow-saal, Wellington
Datum: 17h00, 20 September 2015

Tuin van Digters 2015

Taal Tango,
Roekeloos,
5 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply