Freedom in our Lifetime

Toe ‘n groep jong politieke aktiviste – Nelson Mandela, Oliver Tambo, Walter Sisulu, Ellen Kuzwayo en AP Mda – in 1944 ontmoet het om die ANC Jeugliga to stig was dit Anton Lembede wat hulle as hul eerste president gekies het.

Freedom in our Lifetime gee erkenning aan Lembede se vroeë bydrae tot die vryheidsbeweging.

Freedom in our Lifetime / Anton Lembede — Kwela, 19 Junie 2015; 384 p. ; sagteband. — ISBN 9780795707230

Freedom in our Lifetime,
Bettie Blom,
5 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply