Charles Ducal is die skrywersnaam van die Vlaamse digter, Frans Dumortier, wat in 2014 aangewys is as die eerste Belgische Dichter des Vaderlands.
Sleutelwoord Argiewe:Tuin van Digters
#TuinVanDigters Lize Beekman
Die immergewilde Lize Beekman sing enkele geliefde toonsettings van onder meer Petra Müller, Elisabeth Eybers en Breyten Breytenbach.
#TuinVanDigters MM Walters – Die man wat glimlag met ‘n mes onder die jas
“Die ou Romeine het hul Juvenalis gehad; die Afrikaanse letterkunde het as teenhanger die satirikus M.M. Walters,” het Zandra Bezuidenhout op ’n keer opgemerk oor hierdie merkwaardige woordman.
#TuinVanDigters Digters wat DJ
Kom rock en rym saam met digters wat die liedjies speel wat hulle gedigte inspireer.
#TuinVanDigters Tribal Echo
Tribal Echo met hulle vars musikale styl wat hul Klip Kop Rock noem, is een van die energiekste musiekgroepe in die land.
#TuinVanDigters Moederland
Twee formidabele digters, twee vastelande.
#TuinVanDigters Dubbeldoor talent
Sisca Julius is onlangs aangewys as die nasionale wenner in beide die prosa- en poësie-afdelings van die Poort-skryfkompetisie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
#TuinVanDigters Woelag
Hakkiesdraad Hartman is een van die voorste en veelsydigste rymkletsers in Afrikaans.
#TuinVanDigters O name, o verlange
’n Bioluminessente kwessie-gesprek rondom Kaar.
#TuinVanDigters Bokkie sê my reg
Die stem agter bekende liedjies soos “Sout Manne Sout” en “Wie se kjênd is jy?”, sorg dat jy jou fees in die regte luim ervaar.