Charles Ducal is die skrywersnaam van die Vlaamse digter, Frans Dumortier, wat in 2014 aangewys is as die eerste Belgische Dichter des Vaderlands.