Tribal Echo met hulle vars musikale styl wat hul Klip Kop Rock noem, is een van die energiekste musiekgroepe in die land.
Maak jou reg vir ’n ding of twee – veral as jy hulle nóg nie beleef het nie.
Met: Frazer Barry (hoofsanger), Sandy Gertse (sanger), Earl Witbooi (baskitaar), Deniel Barry (tromme) en Este Visser (viool en klawerbord)
Genre: Musiek
Taal: Verskeie
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R200 vir alle vertonings op die dag
Plek: Breytenbach Sentrum, Wellington
Datum: 18h30, 19 September 2015
Tuin van Digters 2015
Tribal Echo,
Roekeloos,
1 September 2015.
