“Die ou Romeine het hul Juvenalis gehad; die Afrikaanse letterkunde het as teenhanger die satirikus M.M. Walters,” het Zandra Bezuidenhout op ’n keer opgemerk oor hierdie merkwaardige woordman wie se spore ook diep getrap is in Wellington.
Ons bring graag hulde aan hierdie hoë boom in die Afrikaanse digterstuin.
Met: Johann Nel, Daniël Hugo en Gunther Pakendorf
Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R200 vir alle vertonings op die dag
Plek: Breytenbach Sentrum, Wellington
Datum: 10h00, 20 September 2015
Tuin van Digters 2015
MM Walters – Die man wat glimlag met ‘n mes onder die jas,
Roekeloos,
2 September 2015.