“Die ou Romeine het hul Juvenalis gehad; die Afrikaanse letterkunde het as teenhanger die satirikus M.M. Walters,” het Zandra Bezuidenhout op ’n keer opgemerk oor hierdie merkwaardige woordman.
Sleutelwoord Argiewe:Gunther Pakendorf
Dancing in other Words – Digtersfees
Digterstemme vanoor die wêreld – waaronder politieke andersdenkendes, aktiviste en bekroonde literêre figure – gaan die Herehuis en Ou Wynkelder by Spier.