Hakkiesdraad Hartman is een van die voorste en veelsydigste rymkletsers in Afrikaans.
Dié boorling van George sal jou laat hop van die lekkerkry.
Met: Hakkiesdraad Hartman
Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 30 minute
Kaartjies: R200 vir alle vertonings op die dag
Plek: Breytenbach Sentrum, Wellington
Datum: 15h30, 19 September 2015
Tuin van Digters 2015
Woelag,
Roekeloos,
29 Augustus 2015.
