Waar kom ons vandaan? Waar is ons nou? Waarnatoe is ons op pad? Wat laat mens agter as padkaarte, waarskuwings, valse hoop, waarnemings en reisnotas?
Sleutelwoord Argiewe:Tuin van Digters
#TuinVanDigters Uit Opperman se laboratorium
DJ Opperman se destydse Letterkundige Laboratorium het ‘n wesentlike invloed gehad op die Afrikaanse digkuns van latere generasies.
#TuinVanDigters Skerwe uit die ontstaan van ‘n oorlede self / Fragmented emergence of a late self
Hierdie vyftiental akrielwerk op doek is alles onlangse werke deur Breyten Breytenbach, en sal vir die eerste keer uitgestal word.