#TuinVanDigters Uit Opperman se laboratorium

DJ Opperman se destydse Letterkundige Laboratorium het ‘n wesentlike invloed gehad op die Afrikaanse digkuns van latere generasies.

Van die bekendste digters, skrywers en akademici wat hier hul menings gevorm en talente geslyp het, kom gesels oor Opperman as mentor en sy verbysterende bydrae tot ons letterkunde.

Met: Daniël Hugo, Joan Hambidge, André le Roux en Ronel de Goede

Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R200 vir alle vertonings op die dag
Plek: Breytenbach Sentrum, Wellington
Datum: 09h30, 19 September 2015

Tuin van Digters 2015

Uit Opperman se laboratorium,
Roekeloos,
27 Augustus 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply