DJ Opperman se destydse Letterkundige Laboratorium het ‘n wesentlike invloed gehad op die Afrikaanse digkuns van latere generasies.
Sleutelwoord Argiewe:André le Roux
Op die vrou af 2
Hierdie is die derde bundel van die bekroonde en gewilde joernalis, André le Roux, se Sarie-rubrieke.
Op die vrou af
André le Roux se vlymskerp, skreeusnaakse waarneming, wat in sy populêre rubriek in Sarie ´n tuiste vind, het al menige getroude paartjies laat dink: maar dis mos óns daai.
Op die vrou af 2
Dis vier jaar na die fenomenale sukses van Op die vrou af wat in 2004 by die KKNK geopen het voordat dit vir die volgende twee jaar landswyd getoer het en deur meer as 80 000 mense gesien is.
Op die Vrou af
André le Roux se vlymskerp, skreeusnaakse waarneming, wat in sy populêre rubriek in Sarie ‘n tuiste vind, het al menige getroude paartjies laat dink: maar dis mos óns daai.
Nou ja toe
Die boek bevat ´n keur uit Andre le Roux se moedswillige Beeld-rubriek.