#TuinVanDigters Skerwe uit die ontstaan van ‘n oorlede self / Fragmented emergence of a late self

Hierdie vyftiental akrielwerk op doek is alles onlangse werke deur Breyten Breytenbach, en sal vir die eerste keer uitgestal word.

Opening: 18 September | 18:00 | Breytenbach Galery

RSVP by Anne-Ghrett Erasmus om die opening by te woon: galery@breytenbachsentrum.co.za

Genre: Kuns
Taal: Verskeie
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: Breytenbach Galery, Wellington
Datum: 18h00, 18 September 2015

Tuin van Digters 2015

Skerwe uit die ontstaan van ‘n oorlede self / Fragmented emergence of a late self,
Roekeloos,
27 Augustus 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar