#TuinVanDigters Hoe loop die pad nou?

Waar kom ons vandaan? Waar is ons nou? Waarnatoe is ons op pad? Wat laat mens agter as padkaarte, waarskuwings, valse hoop, waarnemings en reisnotas?

Met: Breyten Breytenbach en Francis Galloway

Genre: Bespreking
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R200 vir alle vertonings op die dag
Plek: Breytenbach Sentrum, Wellington
Datum: 11h00, 19 September 2015

Tuin van Digters 2015

Hoe loop die pad nou?,
Roekeloos,
28 Augustus 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar