Die liedjies is stadiger – rock ballades, sou ons hulle kon noem, maar moenie nou begin dink aan Richard Marx se “Hazard” en terselfdertyd julle Disprins begin fynmaal en in hompe saam met Ricoffy afsluk nie (asseblief). Dink eerder Metallica se ballades, want Fokofpolisiekar is per slot van sake ‘n rock band en slapvoël-rock sit nou maar eenmaal nie in hul broeke nie …
Sleutelwoord Argiewe:Toast Coetzer
Godinne op die Grondpad
Kyk, Anna Davel is ‘n Cutt Glass-vrou, so uit die staanspoor weet jy sy kán sing.
Jou medemens is dood
The Buckfever Underground bestaan uit twee pêlle van Rhodes Universiteit in Grahamstad en Jou Medemens is Dood is hulle debuut-CD.
15de Laan
Daar’s deesdae so baie goeie Afrikaanse pop/rock musiek dat dit amper half moeilik raak om sigbaar te raak in al die gedruis.
Woorde op ‘n wynboks
Soos baie ander musikante van vandag, word Abel Kraamsaal ook geborg deur ‘n kommersiële entiteit, as dit die regte beskrywing is.
Melkstraat Confessions
Jan Blohm is duidelik the real deal.
Nuwe stemme 2
Tafelberg-Uitgewers het ´n paar jaar gelede met ´n projek genaamd Nuwe stemme begin.