Sedert die vrystelling van die twee merkwaardige musikante, Petronel Baard en Johan Liebenberg, se sielvolle duet, “Mag jy”, einde 2023, is die musiekwêreld behoorlik aan die gons.
Sleutelwoord Argiewe:Petronel Baard
Nana & Friends
Nana & Friends sal betower met twee baie sonderlinge stemme uit die Suid-Afrikaanse musiektoneel, want hul mag maar.
Petronel Baard en Johan Liebenberg span kragte saam vir hartroerende duet
Wat gebeur wanneer twee begaafde musikante, soos Petronel Baard en Johan Liebenberg, besluit om ’n duet op te neem van ’n besonderse lied uit Helena Marais se pen?
Toyota Musiekfees 2023
Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Verdubbel die geluk
Die liedjieskrywer en die lang vrou is ’n goeie kombinasie. Stef Kruger se bekende wysies en woorde voer jou mee met ou en nuwe nostalgie. Petronel Baard se lag kan jy op ’n afstand hoor as sy een van haar “ware” stories vertel. Petronel speel klavier en doen harmonie saam met Stef wat haar ondersteun …
Fluit, fluit, die Portfees is uit
Quintus van Rensburg het vanaf die 2009 Portfees in Calitzdorp ge-tweet vir Roekeloos. Hier is ‘n opsomming van sy naweek se tweets, met fotos.
Déjà-vu
Petronel Baard, wenner van die 1999 ATKV Crescendokompetisie, is terug met ‘n splinternuwe CD.
Miss-Meraais
Die dinamiese, dog aardse Alta Joubert, het die musiekbedryf aan die gons.