Die liedjieskrywer en die lang vrou is ’n goeie kombinasie. Stef Kruger se bekende wysies en woorde voer jou mee met ou en nuwe nostalgie. Petronel Baard se lag kan jy op ’n afstand hoor as sy een van haar “ware” stories vertel. Petronel speel klavier en doen harmonie saam met Stef wat haar ondersteun …
Sleutelwoord Argiewe:Stef Kruger
KKNK is ʼn saamtrek vir storievertellers
Lagstories, tong-in-die-kies-stories en liedjiestories — Die Absa KKNK is vanjaar ‘n groot saamtrek vir storievertellers.
Die Boer, die Cowboy en die Digter
Basjan, Alan Ladd en Stef Kruger snoer hul kragte saam in ‘n splinternuwe produksie wat hittegolwe van sy eie oplewer: Die Boer, die Cowboy en die Digter.
Lankverwag
Die bekende en beminde Lucas Maree het ‘n nuwe CD, Lankverwag, die eerste in vyf jaar.
Onthou
Met splinternuwe liedjies uit die pen van Stef Kruger, André M en Jaco Barnard, is die agtienjarige Carina Renz se musiek ‘n briesie wat vanuit die Oos-Kaap waai.