Lagstories, tong-in-die-kies-stories en liedjiestories — Die Absa KKNK is vanjaar ‘n groot saamtrek vir storievertellers.
Sleutelwoord Argiewe:Elias P Nel
Bek sonner brieke
In hierdie vertellinge is oom Goliat Tross, oftewel oom Gollie of kortweg sommer oom Goltros aan die woord.
Ma se melk
Dié woordkunsprogram beloof om Afrikaans in haar volle glorie te wys en waarborg om taalpuriste aan hul suiwer woorde te laat stik.