Ons onthou die Namakwalander, Arno van Zyl, vir sy skreeusnaakse staaltjie op Spies en Plessis en Maak ‘n las, Stoepstories en vele meer.
Sleutelwoord Argiewe:Arno van Zyl
KKNK is ʼn saamtrek vir storievertellers
Lagstories, tong-in-die-kies-stories en liedjiestories — Die Absa KKNK is vanjaar ‘n groot saamtrek vir storievertellers.
Konsert by Die Bergteater
Geniet weer die jaarlikse saamkuier by die Bushman’s Cave Bergteater met Arno van Zyl en sy vriende uit die vermaaklikheidswêreld, as ‘n voorlopertjie tot vanjaar se Cederberg Kunstefees.
