Geniet weer die jaarlikse saamkuier by die Bushman’s Cave Bergteater met Arno van Zyl en sy vriende uit die vermaaklikheidswêreld, as ‘n voorlopertjie tot vanjaar se Cederberg Kunstefees.
Sleutelwoord Argiewe:Viljoen Retief
Soos die wind
Viljoen Retief het een oggend werk toe gery toe hy ‘n Bob Dylan-liedjie oor die radio oor. “Ek het 7:40 my pa gebel en gesê ek gaan vandag bedank – ek wil vir die res van my lewe musiek maak.”
