KKNK is ʼn saamtrek vir storievertellers Lagstories, tong-in-die-kies-stories en liedjiestories — Die Absa KKNK is vanjaar ‘n groot saamtrek vir storievertellers.