Verdubbel die geluk

Die liedjieskrywer en die lang vrou is ’n goeie kombinasie. Stef Kruger se bekende wysies en woorde voer jou mee met ou en nuwe nostalgie. Petronel Baard se lag kan jy op ’n afstand hoor as sy een van haar “ware” stories vertel. Petronel speel klavier en doen harmonie saam met Stef wat haar ondersteun […]