#Aardklop Hardop

Vrydagaand is tradisioneel Hardop-aand – ’n skemeruur wat afgestaan word aan woorde wat weerklink oor dinge wat die hart van vol is.

Staan nader, met ’n gratis glas wyn in die hand, en luister na onder andere die digters Danie Marais, Loftus Marais, Bibi Slippers en Toast Coetzer en die Buckfever Underground.

Genre: Woordkuns & Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Kaartjies: Gratis
Tydsduur: 60 minute
Plek: ATKV Boeke-oase, Potchefstroom
Datum: 9 Okt. – 18:00

Aardklop 2015

Hardop,
Roekeloos,
1 Oktober 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply