Die rolprentbedryf vereis iemand met besondere geloof in homself, iemand met ‘n visie wat bereid is om dit tot op die laaste te koester– iemand soos Jans Rautenbach.
Sleutelwoord Argiewe:Gert Rautenbach
Kry my by die gewone plek aguur
Loftus Marais het onlangs ‘n bundel gedigte gedoen met die naam Kry my by die gewone plek aguur.