#Woordfees Herontdek Jans Rautenbach

Die rolprentbedryf vereis iemand met besondere geloof in homself, iemand met ‘n visie wat bereid is om dit tot op die laaste te koester– iemand soos Jans Rautenbach.

Ons vier sy tagtigste verjaardig saam met hom en vereer hom vir sy bydrae tot die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Gert Rautenbach, sy seun, lei die gesprek.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 2016, 17:00

Woordfees 2016

Herontdek Jans Rautenbach,
Roekeloos,
15 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar