In Anderkant uit kom beroemdes sowel as gewone mense aan die woord.
Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, skryf oor Suid-Afrikaners se uitsonderlike vermoë om trauma te oorkom. Sy deel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef het met Lise Swart en Louis Awerbuck.
Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: ATKV-Boektent, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 2016, 12:00
Hanlie Retief Anderkant uit,
Roekeloos,
15 Januarie 2016.