Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, vertel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef en tog ook oorkom het.
Sleutelwoord Argiewe:Louis Awerbuck
#Woordfees Hanlie Retief Anderkant uit
In Anderkant uit kom beroemdes sowel as gewone mense aan die woord.