Datum: Dinsdag, 25 September 2018
Tyd: 5:30 NM vir 6:00 NM
Plek: Book Lounge, Roelandstraat 71, Kaapstad
Sleutelwoord Argiewe:Annie Klopper
Slegte seks en gin
Daar is te min gedigte oor slegte seks in Afrikaans, en te veel oor die natuur, voëls, God en die liefde.
2013 Kanna-nominasies
Met die grootste feesprogram in jare, het die Kannapaneel ’n reusetaak gehad om by die meer as 120 produksies, waarvan 52 gedebuteer het, in een week uit te kom.
Nuwe Stemme 4
Die Nuwe Stemme-reeks is ‘n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters.