Jan Blohm stel Lotus bekend, ’n DVD met gunsteling liedjies.
Sleutelwoord Argiewe:Breyten Breytenbach
Lus
Van alle soorte tekste en gedigte is die van erotiese aard meestal straks.
Die beginsel van stof
(laat-verse, sprinkaanskaduwees, aandtekeninge)
Brief aan Suid-Afrika
Die kollokwium van die Departement Afrikaans en Nederlands neem vanjaar ′n buitengewone vorm aan tydens die jaarlikse Versindaba, naamlik ′n poësievoorlesing rondom ′n tema.
Breyten oor Malan, Krog se onderonsie
’n Mens weet jy moet enige koerantberig met ’n trok vol sout eet. Maar kom ons veronderstel die onderonsie tussen Rian Malan en me. Krog is so min of meer korrek gerapporteer.
Maanmond
Maanmond is ‘n unieke vermenging van poësie, musiek en toneelspel.
Die engel op die dak
‘n Geskiedkundige oomblik wat jy gewoon nie mag misloop nie!
Vreemdelingskap, magiese realisme en Afrika by Aardklop
Vreemdelingskap en vervreemding is die deurlopende tema van die Engelse produksies wat vanjaar by Aardklop te sien is.
Verse in my vingers
In hierdie drama kry Breyten Breytenbach se gedigte gestalte teen die agtergrond van Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert se musiek.
Oorblyfsel / Voice over
Breyten Breytenbach noem hierdie siklus verse ’n “collage”, getransformeerde ‘variasies’ van Darwish se werk, met sy eie stem daarin vervleg.
