In hierdie drama kry Breyten Breytenbach se gedigte gestalte teen die agtergrond van Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert se musiek.
Met voorlesings deur Joan Hambidge, Zandra Bezuidenhout en Anne-Greth Erasmus.
Spelers: Johann Nel, Eugenie Wiggins en Waldemar Schultz.
Saamgestel deur Juanita Swanepoel.
Die Bôrdienghuis Teater
Wellington
R80
Bespreek by 021 873 2786 of teater@breytenbachsentrum.co.za
