Zakes Mokae 1935 – 2009

Die wêreldberoemde, Suid-Afrikaanse verhoogakteur, Zakes Mokae, is op 11 September in Las Vegas oorlede op die ouderdom van 73 jaar.

Mokae, wat in Amerika gewoon en werk het, het twee Tony-toekennings in sy leeftyd ontvang. Die eerste in 1982 vir Athol Fugard se Master Harold and the Boys en in 1993 vir The Song of Jacob Zulu.

Zakes Mokae was ook ‘n bekende gesig in rolprente. Die bekende films waarin hy verskyn het sluit in: Cry Freedom (1987), A Dry White Season (1989), Outbreak (1995) en Waterworld (1995)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar