Die wêreldberoemde, Suid-Afrikaanse verhoogakteur, Zakes Mokae, is in Las Vegas oorlede op die ouderdom van 73 jaar.
Sleutelwoord Argiewe:Zakes Mokae
Fugard op die silwerdoek
Daar is reeds in Kaapstad begin met die verfilming van Athol Fugard se klassieke toneelstuk Master Harold and the Boys.
