Hierdie vyftiental akrielwerk op doek is alles onlangse werke deur Breyten Breytenbach, en sal vir die eerste keer uitgestal word.
Sleutelwoord Argiewe:Breyten Breytenbach
Louise Viljoen: Name in Breyten Breytenbach se poësie.
Hierdie lesing fokus op Breyten Breytenbach se spel met verskillende name vir homself as ’n aanduiding van die belangrikste temas in sy poësie.
#Woordfees Katalekte
Katalekte vorm ‘n drieluik met Breyten Breytenbach se vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof.
Tuin van Digters
Breyten Breytenbach se 75ste verjaarsdag word gevier deur die bekendstelling van Schalk Joubert se woordmusiek-projek, Katalekte, asook die teaterproduksie, Verse in my vingers.
Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte
’n Nuwe digbundel deur een van Afrikaans se heel grootste digters is altyd ’n gebeurtenis.
Breyten Breytenbach oor katalekte
Breyten Breytenbach gesels op 18 Maart, 18:30 vir 19:00, met die letterkundige Louise Viljoen, oor sy nuutste bundel, katalekte.
Vingerverhale
Die uitgestalde werke op papier, doek, en as objekte word ingedeel in tien vingerverhale.
Katalekte
Die subtitel “artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan” dui reeds op die belangrikste temas in Breyten Breytenbach se nuwe bundel: afskeid, verganklikheid, die dood.
God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles
Die vraag of God bestaan, waar alles vandaan kom en wat die sin van ons lewe op aarde is, is so oud soos die berge.
Verse in my Vingers
Verse in my Vingers (’n kopreis deur die lewe en werk van Breyten Breytenbach) word op 23 & 28 Augustus by die Klein Libertas Winterfees in Stellenbosch opgevoer.
