God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles Die vraag of God bestaan, waar alles vandaan kom en wat die sin van ons lewe op aarde is, is so oud soos die berge.