Hierdie lesing fokus op Breyten Breytenbach se spel met verskillende name vir homself as ’n aanduiding van die belangrikste temas in sy poësie.
Daar word veral verwys na sy jongste bundel Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte.
Met: Louise Viljoen
Genre: Lesing
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R50
Plek: NG Kerksaal, McGregor
Datum: 11h00, 29 Augustus 2015
Louise Viljoen: Name in Breyten Breytenbach se poësie.,
Roekeloos,
20 Augustus 2015.
