Breyten Breytenbach gesels op 18 Maart, 18:30 vir 19:00, met die letterkundige Louise Viljoen, oor sy nuutste bundel, katalekte.
Met voorlesings deur Antoinette Kellermann en klanke deur Schalk Joubert.
GRATIS by die Breytenbach Sentrum in Wellington