Die engel op die dak

‘n Geskiedkundige oomblik wat jy gewoon nie mag misloop nie!

Breyten Breytenbach en sy orkes betree die verhoog by die Breytenbach Sentrum in Wellington.

Saamgestel deur Schalk Joubert, met gaskunstenaars soos Laurinda Hofmeyr.

R120

Bespreek by Magdel Meyer: 072 115 2913, teater@breytenbachsentrum.co.za

Lewer kommentaar

Leave a Reply