Dié drama ontsyfer die mistiek jeens bendenommers, -taal en -kultuur in Suid-Afrikaanse tronke.
Pragtige liedjies ondersteun die drama, wat met ‘n lag en ‘n traan gepaard gaan.
Die storie speel af in die Pollsmoor-gevangenis. Dit gaan oor die lot van ‘n intelligente jong man wat verkeerdelik in die tronk beland en in dié plek se onderwêreld ingesluk word.
Kaartjies kos R100 by die Arena by Kunstekaap in Kaapstad.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
