op weg na kû is in vele opsigte ‘n gesamtkunstwerk, soortgelyk aan Katalekte in 2012.

Die gedigte word begelei deur ‘n verskeidenheid foto’s, hetsy van landskappe of van Breyten se eie en ook ander kunstenaars se skilderye. Die manuskrip bevat ‘n rykdom bepeinsings, gedagtes, digterlike hoogtepunte en kort-kortverhale, en eindelik word die teks meer as die somtotaal van vers en beeld.

op weg na kû / deur Breyten Breytenbach  —  Human & Rousseau , Maart 2019; sagteband. — ISBN
9780798178624 : R 250.00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar