’n Langtafel-geleentheid ter viering van Breyten Breytenbach se 82ste verjaardag.  Tydens hierdie kuns, kos en kabaret okkasie sal voorlesings van Breyten se gedigte met ‘n kabaret-vertoning en ’n driegangmaaltyd deur die bekende Wellingtonse sjef, Johnny Hamman van Slippery Spoon Kitchen, gekombineer word.

Besprekings kan by die galery, galery@breytenbachsentrum.co.za of 083 415 0002, gemaak word.

Breyten Breytenbach – 82 Jaar Feesviering

Lewer kommentaar

Leave a Reply