Ornithogalum saundersiae
Die reuse—tjienkerientjee raak tot 2 meter hoog. Die bolle hou van goeie, dreineerbare grond en baie water.
Die blomme is roomwit met swart vrugbeginsels. Hulle verskyn in die somer.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.

