Die Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal se program is op 1 September gelyktydig op die Woordfees se Facebook-blad en die DStv YouTube-kanaal bekend gestel. Fees TV, soos dit op DStv bekend sal staan, is die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai word en dit sal van 1 to 7 Oktober 2021 op DStv-kanaal 150 te sien wees.
Die programbekendstellingsvideo kan steeds aanlyn gekyk word en ‘n oorsigtelike skedule asook programhoogtepunte is op die Woordfees se webwerf beskikbaar.

Lewer kommentaar

Leave a Reply