die enigste manier
om ’n groenvytjie te eet
as jy die teer lippies van mekaar trek
is met ’n eerbiedige tong
– Breyten Breytenbach,
Katalekte (2012)

die enigste manier
om ’n groenvytjie te eet
as jy die teer lippies van mekaar trek
is met ’n eerbiedige tong
– Breyten Breytenbach,
Katalekte (2012)
