Die singende hand

Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 – 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel.

Dit vorm ’n drieluik met die vorige twee bande, Ysterkoei-blues en Die ongedanste dans.

Die versameling bevat die volgende elf bundels: Soos die so; Nege landskappe van ons tye bemaak aan ’n beminde; Oorblyfsels; Papierblom; Die “(Lady One)”-siklus uit Lady One; Die windvanger; Oorblyfsel/Voice over; Die beginsel van stof; Katalekte; Vyf-en-veertig skemeraandsange en Oorblyfsel.

Die singende hand / Breyten Breytenbach — Human & Rousseau, 1 April 2016; 744 p. ; sagteband. — ISBN 9780798172134

Die singende hand,
Bettie Blom,
19 Augustus 2016.

Die singende hand

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar