maak se GodgOdgoD ondersoek skepping, die skeppingsproses en die effek van skepping op die omgewing.
Die skepping van wêrelde, utopies, distopies, van idees, van ideologieë, geloofsisteme, van kunswerke, van voorwerpe, van vorm …
Wat skep ek? Hoe skep ek? Hoe staan ek pa vir my skeppings?
GodgOdgoD is ’n interaktiewe, sensoriese teaterervaring; ’n reeks poëtiese fisiese eksperimente wat aspekte van verskeie skeppingsmites en -teorieë uitbeeld, bevraagteken, ontdek en ontgin.
As dit pap reën, moet jy skep.
Maak ’n plan.
Met: Charlton George, Tiisetso Mashifane, Ilana Cilliers, Wolf Britz, Thembekile Komani
Regie: Ilana Cilliers & Wolf Britz
Teks: Rob de Graaf
Vertaling en musiekregie: Ilana Cilliers
Choreografie: Tiisetso Mashifane
Stelontwerp: Wolf Britz
maak se GodgOdgoD
Genre: Drama
Taal: Meertalig
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R120
Plek: PACOFS Basement Parking, Bloemfontein
Datum: 9 -14 Jul 18:00 & 20:00
maak se GodgOdgoD
maak se GodgOdgoD
Roekeloos
2