Uitvoering van Adina se slaapwandel-aria uit Vincenzo Bellini se La Sonnambula as deel van die produksie Waansin tydens die Woordfees en Nasionale Kunstefees in 2015.

Met: Magdalene Minnaar (sopraan), Martin van Heerden (dans)

Choreografie: Ina Wichterich

Regisseur: Jaco Bouwer

Musikale regisseur en klavier: José Dias

Beligting: Wolf Britz

Kostuums: Juanita Kotze & Sk$$t

Fluit: Louisa Theart

Tjello: Ariella Caira

Stel: Nadine Minnaar & Louis Minnaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply